Hosetta: Getroud Met'n Egbreker

Hosetta: Getroud Met'n Egbreker

Por Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)

Formato: EPUB  
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

HOSETTA: GETROUD MET N EGBREKER is n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar.  Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof is nie eenvoudig iets wat jy oor leer en praat nie.  Dit is daar om toegepas en beoefen te word sodat God se mense GROOT DINGE, deur die KRAG van Sy Heilige Gees, kan doen.  Hosetta is n fiksionele karakter wat n lewe gelei het wat haar geloof uitgedaag het op elke persoonlike gebied.  Sy demonstreet jy kan alles dinge doen deur Christus wat jou versterk.  Sy demonstreet dat God se dissipels deur hoe hulle ander lief het, geken word en is ook n getuie dat hulle ook vir God ken!  Hosetta se lewe het SY BOODSKAP geword!

Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781667403236
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 27, 2020
  • Protección:
  • Watermark

Otros títulos de Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)